Search
Aan die begin van elke dag
- inkpot02
- Jul 11, 2021
- 1 min read
raak lewens
wees vriendelik
leer iets nuuts
doen een ding wat my bang maak
hustle (op 'n goeie en regverdige manier)
Ek luister nou daar na via Audible. Vir die derde keer. Op Amazon: The Alchemist, 25th Anniversary: A Fable About Following Your Dream...
Yorumlar